Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hartley
Hartley [boodskap #122107] Sa, 15 Desember 2018 17:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hartley is 'n dorp in Zimbabwe (Rhodesië) tussen Bulawayo en Harare (Salisbury). Omstreeks 1890 gestig as Hartley Hill, 'n mynkamp, en vernoem na Henry Hartley beroemde jagter en ontdekkingsreisiger. Die oorspronklike dorp is kwaai aangeval in die Masjona-opstand van 1896. Omdat dit nie goed geleë was nie, het Rhodes kort voor sy dood in 1901 die dorp laat verskuif na sy huidige plek. Dit is nou 'n myn-, boerdery- en nywerheidsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,100 (450 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hartingsburg
Volgende onderwerp: Hartley, Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:01:10 MGT 2024