Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Harris, Lord (George Robert Canning)
Harris, Lord (George Robert Canning) [boodskap #122097] Sa, 15 Desember 2018 17:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lord Harris (George Robert Canning) was die voorsitter van die Consolidated Gold Fields of South Africa. In 1851 in Engeland gebore; studeer aan Eton en Oxford; erf die familietitel in 1872 en tree in 1885 toe tot die staatsdiens as onder-sekretaris vir Indië. Veg in die Tweede Vryheidsoorlog en word voorsitter van die Consolidated Gold Fields van 1899 tot sy dood in 1929. Lord Harris was 'n gevierde krieketspeler en was kaptein van die Engelse span teen Australië in 1878, 1880 en 1884.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Harris, Dr. Frederick Rutherfoord
Volgende onderwerp: Harris, Sir William Cornwallis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 20:53:54 MGT 2024