Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Harpuisbossie (Euryops multifidus)
Harpuisbossie [boodskap #122094] Sa, 15 Desember 2018 17:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Harpuisbossie (Euryops multifidus) is 'n geneeskundige plant wat in die Oos-Kaapland aangetref word. Die harpuis of gom is vroeër vir huishoudelike geneesmiddels gebruik. Naam afgelei van die ou Nederlandse woord 'harpuis'.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Haring
Volgende onderwerp: Harris, Kolonel Sir David
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 13:41:04 MGT 2024