Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Haring (familie Clupeidae)
Haring [boodskap #122093] Sa, 15 Desember 2018 17:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Harings
Harings
Haring (familie Clupeidae) is 'n klein olierige vissies (ryk is aan omega-3 vetsure) wat in groot skole voorkom. Die ware haring word egter nie in Suid-Afrika aangetref nie, maar die koningsvis wat aan die kus van Natal aangetref word, word so genoem. Sien Seehulpbronne.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Harding, Walter
Volgende onderwerp: Harpuisbossie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 11:32:30 MGT 2024