Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hankey
Hankey [boodskap #122087] Sa, 15 Desember 2018 12:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hankey is 'n dorp aan die Gamtoosrivier, Kaapland. 'n Pos van die Londense Sendinggenootskap vernoem na sy sekretaris, eerw. William Alers Hankey. In 1826 gestig. Die kweek van vrugte is die vernaamste bedryf van die omgewing. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,057 (338 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hanepoot
Volgende onderwerp: Hanover
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 05:42:12 MGT 2024