Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » DEEL MA IN 20 STUKKIES
DEEL MA IN 20 STUKKIES [boodskap #8653] Di, 25 Februarie 1997 00:00
dm...  is tans af-lyn  dm...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dit is so sesuur die aand en die ma is besig met die kos. Haar oudste, so 5
en sy boetie van 4 staan en neul hulle is honger. Intussen sukkel sy met
sussie van 6 maande (nog op die bors) op die heup om solank vir die 3 honde
kos te gee, toe pa ook nog kom vra oor skoon kouse vir more. Sy sê toe sy
wens sy kon haarself in 20 stukkies deel om gelyk aan almal aandag te gee.
Ouboetie reken toe dat dit 'n goeie plan is, dan kan hulle vir sussie die
tieties gee!

Vir nog sulke kinders sê-goed, loer in by http://www.pix.za/nakkie-die-nar
Vorige onderwerp: DIE HOENDER
Volgende onderwerp: Prokureer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:52:02 MGT 2024