Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Grootste Bedreiging In Die VSA Is Wit Mans - CNN
Grootste Bedreiging In Die VSA Is Wit Mans - CNN [boodskap #120859] Wo, 31 Oktober 2018 10:22 na volgende boodskap
vrin  is tans af-lyn  vrin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 11
Junior Lid
CNN-omroeper Don Lemon verklaar Maandag dat die grootste terrorismebedreiging in die VSA wit mans is en skimp dat 'n reisverbod op wit mans, soortgelyk aan Donald Trump se reisverbod op terroriste, ingestel moet word.

https://telegraaf.co.za/berig/lees?id=2974134a-0ccb-44bc-79d e-f34ac6581b1e
Re: Grootste Bedreiging In Die VSA Is Wit Mans - CNN [boodskap #120861 is 'n antwoord op boodskap #120859] Do, 01 November 2018 07:09 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Don Lemon is 'n swart Amerikaner en 'n ietwat omstrede figuur. Al sy varkies is duidelik ook nie op hok nie.
Aan die ander kant sal onse regering seker saamstem dat "wit mans" hulle enkele grootste probleem is.
Vorige onderwerp: In Brasilië Word Konserwatiewe Bolsonaro Tot President Verkies
Volgende onderwerp: DNS-bewyse Lei Tot Arrestasie Van Eritreër Vir Seksuele Misdade Teen Vroue, Diere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:09:54 MGT 2024