Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Cool Soos Koos Kombuis
Cool Soos Koos Kombuis [boodskap #120839] Wo, 24 Oktober 2018 07:04 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Snotkop se "Cool Soos Koos Kombuis" is al bykans 5 miljoen keer op YouTube gespeel. Meer as 10 000 mense het die video gelaaik. Dit is glad nie sleg vir 'n Afrikaanse nommertjie nie. Daarom is dit ook die moete werd om dit te deel en te kyk as jy nog nie daarby uitgekom het nie:


Re: Cool Soos Koos Kombuis [boodskap #120841 is 'n antwoord op boodskap #120839] Do, 25 Oktober 2018 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Hier is 'n lekker "nightcore"-verwerking van hierdie snit. Nightcore verwys na die hermeng van 'n oorspronklike opname deur die tempo met 15-30% te versnel en die toonhoogte te verhoog. Die resultaat is 'n gawe dansnommertjie soos hierdie:



Die naam "nightcore" kom van die gelyknamige Noorse duo (DJ TNT en DJ SOS) wat begin het om musiek so te meng, meestal in die trance- en eurodance-styl. Oor tyd het die term gevestig geraak en dit word tans gebruik om na enige musiek wat so verwerk word te verwys.
Re: Cool Soos Koos Kombuis [boodskap #120846 is 'n antwoord op boodskap #120841] Sa, 27 Oktober 2018 10:59 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Hierdie is natuurlik ook 'n fantastiese liedjie vir 'n karaoke-byeenkoms:

Cool Soos Koos Kombuis
Ek wens ek was sterker
dan het ek jou 'n ding of twee gewys
ek wens ek het vlerke
dan het ons al lankal saam verdwyn
ek wens ek was fikser
dan het jy my al lankal raak gesien
my kar 'n bietjie blinker
dan kon ons in my kar vry by die fliek

Woah oh oh oh oh oh
as ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool
woah oh oh oh oh oh
en bietjie minder van 'n rock n roll gedroom

Maar ek het nie
en jy bly sexy
en hier onder in my wiskey glas
lyk die lewe eerste klas

Ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
en in 'n mustang jou op margate sit en vry
woah oh oh oh oh oh
ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
en met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
woah oh oh oh oh oh

Woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis

Ek wens ek was willer
dan het ek jou 'n goeie tyd gewys
ek vat jou op 'n road trip
dan ry ons van die pearl tot parys
ek wens ek was slimmer
dan het ek dalk 'n bietjie meer geld verdien
vir daai ring aan jou vinger
man nou sit ek op die rak stok siel alleen

Woah oh oh oh oh oh
as ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool
woah oh oh oh oh oh
en bietjie minder van 'n rock n roll gedroom

Maar ek het nie
en jy bly sexy
en hier onder in my wiskey glas
lyk die lewe eerste klas

Ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
en in 'n mustang jou op margate sit en vry
woah oh oh oh oh oh
ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
en met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
woah oh oh oh oh oh

Woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis

Ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
en in 'n mustang jou op margate sit en vry
woah oh oh oh oh oh
ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
en met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
woah oh oh oh oh oh

Woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
Vorige onderwerp: Uit die argiewe - SARIE MARAIS
Volgende onderwerp: Leeuloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:44:06 MGT 2024