Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse lied: vir beginner-studente van Afrikaans
Afrikaanse lied: vir beginner-studente van Afrikaans [boodskap #8247] Di, 28 Januarie 1997 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
MY HARTJIE, MY LIEFIE

My hartjie, my liefie, die son sak weg
die son sak weg, die son sak weg,
My hartjie, my liefie, die son sak weg,
daar onder by die blou berge.
O, ek wil, ek wil, ek wil na die noointjie gaan vry,
sy is so mooi en so liefies vir my.
En ek wil, ek wil, ek wil na die noointjie gaan vry,
daar onder by die blou berge.

Volkswysie. Verwerk deur G.G. Cillie.
Uit die F.A.K. Volksangbundel.

Hartjie (little heart, little dear)
Liefie (little love)
Die son sak weg (the sun is going down -
sak: goes down lower
weg: away)
daar onder by die blou berge: down there where the
onder: under blue mountains are
noointjie : the little girl, the little girlfriend
vry : to court
mooi : beautiful
liefies : attractive, loving

(gepos deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: Johannes Kerkorel CD!!!
Volgende onderwerp: Lied vir Beginner-studente : etimologie van "nonna, nooi..."
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 22:32:05 MGT 2024