Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Goeie kommunikasie is belangrik
Goeie kommunikasie is belangrik [boodskap #120748] Ma, 27 Augustus 2018 05:55
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Mike en sy vrou besef hulle moet bykom in die nuwe Suid-Afrika en besluit om 'n swart babatjie aan te neem. Nie lank nie, toe laat weet die sosiale werkster dat daar 'n pasgebore babatjie beskikbaar is, en hulle hom maar kan kom haal. Hulle maak so, en op pad huis toe hou hulle met baba en al by die tegniese kollege stil, en skryf vir 'n Zoeloekursus in. "Want," sê Mike, "dis net 'n jaar dan begin die mannetjie te praat..."
Vorige onderwerp: Sluipmoordenaar gesoek
Volgende onderwerp: Mike en die Bankrower
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:18:47 MGT 2024