Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo vannaf kampforum (Nog 'n lekker Afrikaanse aanlyn gemeenskap)
Hallo vannaf kampforum [boodskap #120698] Sa, 04 Augustus 2018 17:37 na volgende boodskap
Voortrekker  is tans af-lyn  Voortrekker
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 2018
Ligging: Centurion
Karma: 5
Junior Lid

Goeienaand almal. Ek snuffel so deur die web en kom toe op hierdie oulike forum af.

My naam is Anton.

Ek wil graag aan julle nog 'n Afrikaanse forum bekend stel naamlik www.kampforum.co.za Ons groep het 'n lekker Afrikaanse plek gemaak waar ons oor Suid Afrika se mooi kampeerplekke en roetes en sommer alledaagse dinge ook kan gesels.

Ek hoop nie julle gee om dat ek bogenoemde hier plaas nie.
Gaan sommer nou dadelik hierdie forum daar by ons ook bekend maak.

Kamp Groete
Voortrekker Smile
Re: Hallo vannaf kampforum [boodskap #120699 is 'n antwoord op boodskap #120698] Sa, 04 Augustus 2018 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Goeienaand Anton,

Welkom by die Gesellig Afrikaans Forum!

Kampforum lyk sommer na 'n eersteklas kuierplek. Ek sal later daar inboek om dit van nader te aanskou. So 'n bietjie heen-en-weer reklame kan net goed wees - dit bied meer opsies vir mense wat graag in Afrikaans op die interweb wil kuier.

Vriendelike groete.
Jan
Re: Hallo vannaf kampforum [boodskap #120700 is 'n antwoord op boodskap #120699] Sa, 04 Augustus 2018 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voortrekker  is tans af-lyn  Voortrekker
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 2018
Ligging: Centurion
Karma: 5
Junior Lid

"So 'n bietjie heen-en-weer reklame kan net goed wees - dit bied meer opsies vir mense wat graag in Afrikaans op die interweb wil kuier."

Hallo Jan (-: Dankie vir die verwelkoming!
Re: Hallo vannaf kampforum [boodskap #120701 is 'n antwoord op boodskap #120698] So, 05 Augustus 2018 05:20 Na vorige boodskap
Voortrekker  is tans af-lyn  Voortrekker
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 2018
Ligging: Centurion
Karma: 5
Junior Lid

Ek was bietjie moeg gisteraand Confused , maar het gou vanoggend vir die kampforumiete laat weet van julle gesels platform en 'n prentjie en skakel hierheen opgesit Smile

https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/Gesellig.jpeg

http://www.kampforum.co.za

https://www.kampforum.co.za/sites/default/files/inline-images/Kampforum%20FB%20Logo%20mrt%2018%20small_2.jpg

Lekker Sondag vir almal! Smile

[Bygewerk op: So, 05 Augustus 2018 06:12]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: Afrikaner Weerstand Beweging (AWB)
Volgende onderwerp: Vrouedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:02:34 MGT 2024