Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » OP SOEK NA 'N OU REEKS BOEKE (STORIEMAN (NIE DIE ONLANGSE HER-UITREIKING NIE))
OP SOEK NA 'N OU REEKS BOEKE [boodskap #120693] Ma, 30 Julie 2018 10:54 na volgende boodskap
Marie Ferrari  is tans af-lyn  Marie Ferrari
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2018
Karma: 0
Junior Lid
Ek help iemand soek na die OORSPRONKLIKE reeks van STORIEMAN in die tagtigerjare. Ek soek nie die her-uitgawe van die boeke met die 2 CD's per boek nie. Ek soek die oorspronklike reeks. As enigeen weet waar ek dit kan kry, laat asseblief weet. Leon Rossouw was die uitgewer.
  • Aanhangsel: storieman.pdf
    (Grootte: 126.84KB, 448 kere afgelaai)
Re: OP SOEK NA 'N OU REEKS BOEKE [boodskap #120694 is 'n antwoord op boodskap #120693] Ma, 30 Julie 2018 14:39 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Soek jy die oorspronklike boeke wat saam met die kassette gekom het?

Ek sien daar is 'n paar van die boeke op BidOrBuy beskikbaar by https://www.bidorbuy.co.za/search/storieman
Soek ook op Lizmar Boeke (http://www.lizmar.co.za/Wink vir "Storie-man".

Hoop dit help.
Jan

Vorige onderwerp: Reënboog in die skemering
Volgende onderwerp: Afrikaanse boeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:24:48 MGT 2024