Gesellig Afrikaans
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Gertruida se gehoorstuk is soek
Gertruida se gehoorstuk is soek [boodskap #120692] Ma, 30 Julie 2018 07:00 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 270
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 19
Senior Lid
Twee tannies stap in die ouetehuis se gang af.
Die een sê: 'Gertruida, jou setpil dit dan in jou oor?'
"Ag dankie mens", sê sy,
"dan weet ek nou waar my gehoortoestelletjie is".
Re: Gertruida se gehoorstuk is soek [boodskap #120857 is 'n antwoord op boodskap #120692] Wo, 31 Oktober 2018 07:00 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 270
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 19
Senior Lid
Oupa se selfoon maak "bleep, bleep".
Ouma vra: "Wie is dit?".
Oupa: "Betty Louw. Ek ken nie 'n Betty Louw nie".
Na 'n paar minute weer "bleep-bleep" en oupa sê: "Ai, maar die Betty Louw is lastig".
Ouma: "Gee jou foon hier, jou onnosele vent, dis nie Betty Louw nie, dit sê Battery Low!"
Vorige onderwerp: Die Valies en die mosselwyser
Volgende onderwerp: Gratis troue
Gaan na forum
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jan 21 11:33:17 UTC 2019