Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Gertruida se gehoorstuk is soek
Gertruida se gehoorstuk is soek [boodskap #120692] Ma, 30 Julie 2018 07:00 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Twee tannies stap in die ouetehuis se gang af.
Die een sê: 'Gertruida, jou setpil dit dan in jou oor?'
"Ag dankie mens", sê sy,
"dan weet ek nou waar my gehoortoestelletjie is".
Re: Gertruida se gehoorstuk is soek [boodskap #120857 is 'n antwoord op boodskap #120692] Wo, 31 Oktober 2018 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Oupa se selfoon maak "bleep, bleep".
Ouma vra: "Wie is dit?".
Oupa: "Betty Louw. Ek ken nie 'n Betty Louw nie".
Na 'n paar minute weer "bleep-bleep" en oupa sê: "Ai, maar die Betty Louw is lastig".
Ouma: "Gee jou foon hier, jou onnosele vent, dis nie Betty Louw nie, dit sê Battery Low!"
Re: Gertruida se gehoorstuk is soek [boodskap #124710 is 'n antwoord op boodskap #120857] Do, 31 Januarie 2019 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Drie ou omies sien mekaar na baie jare weer.
Hulle begin gesels oor wat hulle nou doen vandat hulle met pensioen is.

Die eerste oom sê: "Ek neem foto's."
Die tweede oom sê: "Ek werk in die tuin."
Die derde oom sê: "Ek doen opsporingswerk..."

 "En waarin nogal?" wil die ander twee ooms weet.
 "Nee", sê die oubaas: "Elke dag soek ek my bril, my kierie, my valstande, my sleutels..."
Re: Gertruida se gehoorstuk is soek [boodskap #133609 is 'n antwoord op boodskap #124710] Sa, 19 September 2020 06:42 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ek het per ongeluk 'n setpil gesluk,
nou klink my stem so hol.
Vorige onderwerp: Rook
Volgende onderwerp: Biltong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 07:46:20 MGT 2024