Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Oom Sarel se windpomp
Oom Sarel se windpomp [boodskap #120663] Wo, 11 Julie 2018 07:13
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Die droogte in die Karoo het so erg geword dat daar niks meer oor is van oom Sarel se plaas nie.

Hy het al sy beeste laat slag, al sy skape verkoop. Die veld is so droog soos hy dit nog nooit in sy 65 jaar gesien het nie. Die plaaswerkers het verlede maand getrek om te gaan kyk of hulle nie kan werk kry in Zimbabwe nie, so sleg het dit gegaan.

Oom Sarel sit een oggend op die stoep, verby moedeloos. Skielik kom daar 'n helikopter oor gevlieg. Hy kyk die helikopter so, draai na tant Sarie en sê vir haar:

"Daar gaan ons windpomp nou ook!"
Vorige onderwerp: Verkeerde geskenk
Volgende onderwerp: Elkeen sterf volgens sy beroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:36:54 MGT 2024