Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » AFRIKANERS IS PLESIERIG - 'n lied (with translation)
AFRIKANERS IS PLESIERIG - 'n lied (with translation) [boodskap #7918] Di, 31 Desember 1996 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Vir al die mense wat Afrikaans leer. Die volgende is 'n
tradisionele Afrikaanse volkslied.

AFRIKANERS IS PLESIERIG

Afrikaners is plesierig,
dit kan jy my glo,
hulle hou van partytjies,
en dan maak hulle so:
Eers draai die ou vroutjie
en dan draai haar ou man,
en hy vat om haar lyfie
en dan draai hulle saam.
Goeie nag, my ou vroutjie,
goeie nag, my ou man!
Oor 'n week 'n partytjie,
en dan draai ons weer saam.

Uit die F.A.K. Volksangbundel
Woorde deur A.D.E. Gutsche
Musiek: Volkswysie, verwerk deur Pierre Malan.

Volkslied : folksong
plesierig : happy, full of pleasure, full of joy
glo : believe
hou van : like
partytjies : parties
maak : do, act
draai : turn, twirl
ou vroutjie : the little woman (term of endearment)
ou man : her dear husband (need not be old)
vat om haar lyfie : puts his arm around her waist
liggaam, lyf : body
saam : together
goeie nag : good night
oor 'n week : in a week's time
weer : again

(ingetik deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: Boeremusiek
Volgende onderwerp: Afrikaanse Musiek Midis?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:36:55 MGT 2024