Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Woltemade se perd
Woltemade se perd [boodskap #12106] Wo, 14 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Iemand vra my nou die dag wat was die naam van Wolraad Woltemade se perd.
Ek het nie gedink dis bekend nie, maar sy verseker my sy het die naam erens
gesien. Nou is ek nuuskierig....weet een van julle miskien wat dit was?
Nie een van die amptelike stories wat ek sover gelees het, noem sy naam nie,
maar nou verneem ek Leipoldt en Keet het oor Woltemade gedig. Miskien kom
die naam daarin voor? asseblief, die nuuskierigheid vreet my op!!

Groetnis

http://www.nis.za/~vanreet/index.html
Re: Woltemade se perd [boodskap #12125 is 'n antwoord op boodskap #12106] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julia  is tans af-lyn  Julia
Boodskappe: 5
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek is seker sy naam was Fiefie.

J

Teunis vanRee wrote in article
...
>
> Iemand vra my nou die dag wat was die naam van Wolraad Woltemade se perd.
> Ek het nie gedink dis bekend nie, maar sy verseker my sy het die naam êrens
> gesien. Nou is ek nuuskierig....weet een van julle miskien wat dit was?
> Nie een van die amptelike stories wat ek sover gelees het, noem sy naam nie,
> maar nou verneem ek Leipoldt en Keet het oor Woltemade gedig. Miskien kom
> die naam daarin voor? asseblief, die nuuskierigheid vreet my op!!
>
> Groetnis
>
Re: Woltemade se perd [boodskap #12126 is 'n antwoord op boodskap #12106] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Wat _ek_ wil weet is die naam van sy broer. Is dit waar hulle het
hom Vleisraad genoem?

A
Re: Woltemade se perd [boodskap #12127 is 'n antwoord op boodskap #12106] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knormoer[1]  is tans af-lyn  Knormoer[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Kan eerder sien hoekom iemand dit wil weet as om bv te wil weet watter boek
mens gelees het

knormoer

piet wrote in article
...
| waaroor ek meer wonder, is hoekom dit enigsins belangrik is.
| "Julia" wrote:
|
| >Ek is seker sy naam was Fiefie.
|
| >J
|
| >Teunis vanRee wrote in article
| >...
| >>
| >> Iemand vra my nou die dag wat was die naam van Wolraad Woltemade se perd.
| >> Ek het nie gedink dis bekend nie, maar sy verseker my sy het die naam êrens
| >> gesien. Nou is ek nuuskierig....weet een van julle miskien wat dit was?
| >> Nie een van die amptelike stories wat ek sover gelees het, noem sy naam nie,
| >> maar nou verneem ek Leipoldt en Keet het oor Woltemade gedig. Miskien kom
| >> die naam daarin voor? asseblief, die nuuskierigheid vreet my op!!
| >>
| >> Groetnis
| >>
Re: Woltemade se perd [boodskap #12128 is 'n antwoord op boodskap #12106] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan Grootenhuis  is tans af-lyn  Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
waaroor ek meer wonder, is hoekom dit enigsins belangrik is.
"Julia" wrote:

> Ek is seker sy naam was Fiefie.

> J

> Teunis vanRee wrote in article
> ...
>>
>> Iemand vra my nou die dag wat was die naam van Wolraad Woltemade se perd.
>> Ek het nie gedink dis bekend nie, maar sy verseker my sy het die naam êrens
>> gesien. Nou is ek nuuskierig....weet een van julle miskien wat dit was?
>> Nie een van die amptelike stories wat ek sover gelees het, noem sy naam nie,
>> maar nou verneem ek Leipoldt en Keet het oor Woltemade gedig. Miskien kom
>> die naam daarin voor? asseblief, die nuuskierigheid vreet my op!!
>>
>> Groetnis
>>
Re: Woltemade se perd [boodskap #12129 is 'n antwoord op boodskap #12106] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Diaan Nel  is tans af-lyn  Diaan Nel
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
My geld is op "Poon", eerder as "Black Beauty".

Het nog altyd gedink iemand met die naam van 'n Landbouraad het kannie
lekker wesie.
Re: Woltemade se perd [boodskap #12141 is 'n antwoord op boodskap #12106] Vr, 16 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Mense, wanneer laas het een van julle geglimlag hmmm?

Knormoer (a...@afrikaans.za) wrote:
: Kan eerder sien hoekom iemand dit wil weet as om bv te wil weet watter boek
: mens gelees het

Dankie knormoer.

: piet wrote in article
: ...
: | waaroor ek meer wonder, is hoekom dit enigsins belangrik is.

Wie het gesê dis belangrik? En moet tog seblief nie jou ou koppie daaroor
breek nie.

: | "Julia" wrote:
: |
: | >Ek is seker sy naam was Fiefie.
: |

Baie baie dankie Julia, so behulpsaam...

: | >Teunis vanRee wrote in article
: | >...
: | >>
: | >> Iemand vra my nou die dag wat was die naam van Wolraad Woltemade se perd.
: |
: | >> gesien. Nou is ek nuuskierig....weet een van julle miskien wat dit was?
: |

Ek neem aan niemand weet nie.

Liefdegroete.
Re: Woltemade se perd [boodskap #120183 is 'n antwoord op boodskap #12106] Wo, 28 Mei 2014 16:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pacma...  is tans af-lyn  pacma...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2014
Karma: 0
Junior Lid
Sy naam was "Vonk"
http://www.experience-it.co.za/wolraad-woltemade/
Woltemade se perd [boodskap #120231 is 'n antwoord op boodskap #12106] Vr, 01 Mei 2015 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mdenn...  is tans af-lyn  mdenn...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2015
Karma: 0
Junior Lid
Woltemade se perd se naam was Vonk
Re: Woltemade se perd [boodskap #120301 is 'n antwoord op boodskap #12106] Di, 02 Augustus 2016 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
amand...  is tans af-lyn  amand...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2016
Karma: 0
Junior Lid
On Wednesday, January 14, 1998 at 10:00:00 AM UTC+2, Teunis vanRee wrote:
>  Iemand vra my nou die dag wat was die naam van Wolraad Woltemade se perd.
>  Ek het nie gedink dis bekend nie, maar sy verseker my sy het die naam êrens
>  gesien.  Nou is ek nuuskierig....weet een van julle miskien wat dit was?
>  Nie een van die amptelike stories wat ek sover gelees het, noem sy naam nie,
>  maar nou verneem ek Leipoldt en Keet het oor Woltemade gedig.  Miskien kom
>  die naam daarin voor?  asseblief, die nuuskierigheid vreet my op!!
>
>  Groetnis
>

Sy naam was VONK ('n Skimmel hings - sien www.mieliestronk.com).
Re: Woltemade se perd [boodskap #120339 is 'n antwoord op boodskap #12106] Ma, 18 September 2017 10:59 Na vorige boodskap
wim.k...  is tans af-lyn  wim.k...
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2017
Karma: 0
Junior Lid
On Wednesday, 14 January 1998 10:00:00 UTC+2, Teunis vanRee wrote:
> Iemand vra my nou die dag wat was die naam van Wolraad Woltemade se perd.
> Ek het nie gedink dis bekend nie, maar sy verseker my sy het die naam êrens
> gesien. Nou is ek nuuskierig....weet een van julle miskien wat dit was?
> Nie een van die amptelike stories wat ek sover gelees het, noem sy naam nie,
> maar nou verneem ek Leipoldt en Keet het oor Woltemade gedig. Miskien kom
> die naam daarin voor? asseblief, die nuuskierigheid vreet my op!!
>
> Groetnis
>

Die Perd se naam was Vonk, Fleur was Gnl De Wet se perd se naam net so terloops.
Vorige onderwerp: Op soek na die volgende persone ....
Volgende onderwerp: Bobbejaan klim die berg.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:06:42 MGT 2024