Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » MATRIEK EKSAMEN 1996
MATRIEK EKSAMEN 1996 [boodskap #7757] Sa, 07 Desember 1996 00:00
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
In die afgelope matriek eksamen het daar baie dinge gebeur. Daar was ook
dit wat BAIE snaaks was. Een van ons onnies vertel die volgende:

Die kinders is gereed in die saal, maar die vraestel het nog nie gekom nie.
Daar word geskakel en die verantwoordelike persoon belowe om dit dadelik te
faks. Die faks kom, maar dit is die vraestel wat eers oor twee weke geskryf
moet word. Weer word geskakel en die probleem verduidelik. Die
verantwoordelike persoon antwoord: "Ek faks dadelik aan julle die regte
een, julle moet om veiligheids redes, net die andereen dadelik terugfaks."
(Hoe's daai vir logika.)

Indien jy ook van sulke snaakse insidente gehoor het, stuur dit vir my
ASSEBLIEF. Gebruik sommer my kort adres: dm...@pixie.co.za

Gaan kuier ook sommer vir ons tuisblad by: http://www.pix.za/nakkie-die-nar

Groete,

Danie Martins
Vorige onderwerp: Wat is 'n matriek deesdae werd?
Volgende onderwerp: REUNIE : FRIKKIE MEYER MATRIEKS 1977
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:36:56 MGT 2024