Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Sjokolade-en-pofryshappies
Sjokolade-en-pofryshappies [boodskap #22] So, 20 Mei 2018 09:02
Boerekok  is tans af-lyn  Boerekok
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 0
Volle Lid
SJOKOLADE-EN-POFRYSHAPIES

200 g kooksjokolade
1 blik (397 g) kondensmelk
100 g rice kripies (2 ½ k)
100 g grondboontjies (2/3 k)

Breek die kooksjokolade in stukkies en smelt dit oor baie lae hitte. Voeg die kondensmelk by. Verhit die mengsel oor matige hitte tot kookpunt en roer aanhoudend. Roerkook dit ongeveer 4 minute lank net totdat dit begin dik word. Voeg die rice kripies en grondboontjies by en meng vinnig. Skep lepels vol van die mengsel in papierkoekievorms (of op `n gesmeerde bakplaat). Laat dit afkoel.

Lewer 30 hopies.
Vorige onderwerp: Karamelsnytjies
Volgende onderwerp: Kerrie rys slaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:40:10 MGT 2024