Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Trump en Kim ontmoet in Singapoer
Trump en Kim ontmoet in Singapoer [boodskap #120614] Di, 12 Junie 2018 06:59 na volgende boodskap
vrin  is tans af-lyn  vrin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 11
Junior Lid

[Bygewerk op: Di, 12 Junie 2018 07:14]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Re: Trump en Kim ontmoet in Singapoer [boodskap #120615 is 'n antwoord op boodskap #120614] Di, 12 Junie 2018 14:06 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Geskiedkundige beraad tussen die twee wêreldleiers met die snaakste haarstyle.
Soos dit vir my klink gaan Noord-Korea hulle kernwapens opgee, terwyl die VSA hulle sanksies sal ophef.
Dit maak beide sekerlik kandidate vir die volgende Nobelprys vir vrede.
Mens kan maar net hoop dat die vervolging van Christene in Noord-Korea ook stopgesit sal word.
Vorige onderwerp: Kaal uitgetrek in selle
Volgende onderwerp: Treurgrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:30:22 MGT 2024