Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Die ou tannie met die eienaardige poepe  () 1 stem
Die ou tannie met die eienaardige poepe [boodskap #7691] Wo, 20 November 1996 00:00
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
'n Ou tannie kom eendag by haar dokter en bieg heel verleë:

"Ek poep heeldag dokter, maar die poepe is omtrent
reukloos en onhoorbaar. Om die waarheid te sê,
sedert ek hier by jou in die spreekkamer was,
het ek omtrent 10 poepe gelos.
Wat sal ek doen, dit maar net ignoreer ?"

Die dokter gee aan haar 'n voorskrif: Sy moet 3 maal 'n dag
vir sewe dae lank 'n pilletjie met water neem. Daarna moet
sy weer die dokter kom sien.

Na 'n week kom die ou tannie weer by die dokter, hoogs ontsteld.
"Dokter ek weet nie wat in die pilletjies was nie, maar dis
nou 10 maal erger. Ek poep nog net soveel,
maar dit ruik nou verskriklik! Dit vrot behoorlik!

"Kalmeer asseblief mevrou, sê die dokter, noudat ek jou sinusse
reggedokter het, kan ek aandag aan jou gehoor gee.

|
| ___/////
| / \ /|
| / O \ \/ |
J > / /\ |
\_________/ \|
\\\

Vriendelike groete
Vorige onderwerp: OPSOMMING
Volgende onderwerp: DIE HOENDER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:19:37 MGT 2024