Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Soeke
Soeke [boodskap #120599] Vr, 03 Junie 2005 18:55
Wessels  is tans af-lyn  Wessels
Boodskappe: 49
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Twee ouens in Woolworths stamp mekaar se winkeltrollies. Die een sê:
"Hel, ek's jammer, man, maar ek soek my vrou."
"Dis toevallig. Ek soek myne ook."
"Miskien kan ons mekaar help. Hoe lyk jou vrou?"
"Sy's lank. Sy't lang, donker hare, lang bene met mooi kuite, groterige,
ferm tiete en 'n oulike, stywe gat. Hoe lyk joune?"
"Fok dit. Kom ons soek joune."
Vorige onderwerp: Swart komedie
Volgende onderwerp: Wit & Swart Grappe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 24 08:44:09 UTC 2019