Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Jannie en sy maatjie
Jannie en sy maatjie [boodskap #120591] Do, 29 Julie 2004 10:01
Killaloop  is tans af-lyn  Killaloop
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Jannie en sy maatjie, Bienkie, (albei 6 jaar oud) speel op die plaas in

die Kalahari. Toe hulle naby die grensdraad kom, sien hulle 'n groot Merc

stop 'n ent weg aan die ander kant van die grensdraad onder 'n groot boom.

Jannie en Bienkie hou die Merc dop, maar niemand klim uit nie. Na tien

minute se Jannie vir Bienkie: "Ek het nog nooit 'n Merc gesien nie. "Kom

ons sluip nader en gaan kyk hoe dit lyk." Versigtig klim hulle deur die

grensdraad en sluip nader. Toe hulle naby kom, sien hulle dat hulle albei

te klein is om by die venster in te loer. Jannie se vir Bienkie: "Buk af

dan staan ek op jou rug, dan sal ek mooi kan sien wat binne aangaan."

Bienkie stem in, buk af en Jannie klim op haar rug. Toe hy binne-in kyk,

rek sy oe groot en hy spring af. Bienkie vra hom: "Wat is dit nou ?"

Jannie se vir haar:

"Ja wragtag, dis NES my pa gesê het.

Hulle is kaalgat, maar 'n Merc moet hulle ry !!!"
Vorige onderwerp: Die Engelsman wat nie Afrikaans verstaan nie.....
Volgende onderwerp: Bloed skenk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:09:53 MGT 2024