Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Die Engelsman wat nie Afrikaans verstaan nie.....
Die Engelsman wat nie Afrikaans verstaan nie..... [boodskap #120590] Wo, 28 Julie 2004 09:29
Killaloop  is tans af-lyn  Killaloop
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Die Engelsman wat nie Afrikaans verstaan nie, gaan koop 'n perd by 'n boer

wat nie juis Engels kan praat nie.

"I want a good-looking horse" se die Engelsman terwyl hulle na die

perdestalle stap.

Die boer wys na die eerste een: "This one looks good".

"No. that one over there looks much better to me," se die Engelsman.

Die boer se: "That one does not look so good. This one looks better."

"No, that one looks better", hou die Engelsman vol.

Hy koop die een waarvan hy hou. Twee dae later is hy woedend terug.

"The horse you sold me is blind."

En die boer antwoord selfversekerd: "But I told you that one does not look

so good."
Vorige onderwerp: Honeymoon Bride
Volgende onderwerp: Jannie en sy maatjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:09:03 MGT 2024