Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Honeymoon Bride
Honeymoon Bride [boodskap #120589] Di, 27 Julie 2004 06:49
Killaloop  is tans af-lyn  Killaloop
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Gatiep, Frankie en Mugammat verskyn in die hof, op verskillende aanklagte:

Judge: Frankie, hoekom het jy die brood gesteel?
Frankie: Want ek was honger djou honour.
Judge: En hoe voel jy daaroor?
Frankie: Nei, kwaai djou honour!
Judge: Ek gee vir jou 5 jaar tronkstraf.

Judge: Mugammat, hoekom het jy die fiets gesteel?
Mugammat: Want ek was moeg geloop djou honour.
Judge: En hoe voel jy daaroor?
Mugammat: F*kken proud djou honour!
Judge: Ek gee vir jou 10 jaar tronkstraf.

Judge: Gatiep, hoekom het jy die R1000.00 gesteel.
Gatiep: Sommer djou honour.
Judge: En hoe voel jy daaroor?
Gatiep: Soos 'n honeymoon bride djou honour.
Judge: Soos 'n honeymoon bride?
Gatiep: Dja djou honour, ek wiet djy gaan my naai,
maar ek wietie hoe hard nie!
Vorige onderwerp: Gatieppie alweer
Volgende onderwerp: Die Engelsman wat nie Afrikaans verstaan nie.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:26:34 MGT 2024