Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Nie oor jou gepraat nie
Nie oor jou gepraat nie [boodskap #120581] Wo, 17 Julie 2002 12:43
ME[2]  is tans af-lyn  ME[2]
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
'n Mirriljarige antie spring eendag op en af op haar bed, verskriklik
in haar noppies oor een of ander iets. Haar man kom in die kamer in en vra:
"Het jy enige idee hoe belaglik jy lyk? Wat gaan aan met jou?",
waarop sy vrou antwoord: "Ek kom nou net van die dokter af en hy se dat
ek die tiete van 'n 18 jarige meisie het!
" Die man dink so rukkie en se
toe:
"En wat se hy van jou 41-jarige doos?", waarop sy vrou vinnig antwoord;
"Nee, jou naam is nie eers genoem nie."
Vorige onderwerp: Grappie oor bestuurders in engels
Volgende onderwerp: Liewe heksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:16:12 MGT 2024