Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » GEDENKDIENS: WYLE SUID AFRIKA
GEDENKDIENS: WYLE SUID AFRIKA [boodskap #120568] Vr, 22 Junie 2001 07:07
NVS  is tans af-lyn  NVS
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
BLANKE MASSA OPTREDE EN WEGBLY AKSIES

Daar word op 16 Desember 2001 'n massa optrede met
'n gepaardgaande roudiens in die Mamelodi Stadium
gehou ter ere van die heengaan van ons land. U kan
hierdie diens bywoon deur bloot van die werk af te bly.

Tradisionele wapens soos R1's, R4's, 303's, Jaggewere,
Pistole, Rewolwers, Handgranate, Sambokke en Ketties
sal toegelaat word.

PROGRAM:

09:00 Oproerige jeugdiges steek verskeie huise in
Mamelodi aan die brand.
(Sien nota hieronder oor jeugdiges)

09:30 A.W.B. magte begin wild en wakker skiet.

10:00 Biertuin maak oop.

10:30 Toi-toi vertoning begin.

11:00 Nabye winkels word gestroop en aan die brand
gesteek.

12:00 Politieke opsweep toesprake begin.

13:00 Braaivleis vure word aangesteek.

16:00 Volkspele en toi-toi.

17:00 Verdaag en neem 'n minibus huistoe.

NB: HIERDIE IS 'N VREEDSAME ROUDIENS!!
MOENIE VERGEET OM LEDE VAN DIE PERS
TE INTIMIDEER NIE.

PS: As u vervoer nodig het, bel 911. Caspers en Ratels
sal beskikbaar wees. Klippe sal teen 50 sent per
sakkie by die stadium te koop wees. Bring asseblief
u eie petrol, bottels en vuurhoutjies.

ONTHOU OM SAAM TE SKIET TYDENS DIE 21 SKOOT
SALUUT.

PPS: Jeugdiges word geag tussen 0 en 60 jaar oud.

Bring die hele gesin vir 'n dag se vermaak! Dit gaan pret
wees en onthou - dit is 'n vreedsame diens - so moenie u
wapens vergeet nie!
Vorige onderwerp: Blonde mense hier?
Volgende onderwerp: Wat nou ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 01:59:28 MGT 2024