Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » vertaling - translation
vertaling - translation [boodskap #120561] Sa, 04 November 2000 06:32 na volgende boodskap
a  is tans af-lyn  a
Boodskappe: 36
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Verlede jaar het ek en my swaer en my skoonseun per vliegtuig
na Windhoek gereis om veral die dierelewe van Namibië te
besigtig.
Last year, me and my heavy and my cleanson traveled by
flying harness to Windcorner specially to belook the
animal-living in Namibia.


In die Noorde het ons toe volop springbokke,steenbokke,
blesbokke, kameelperde en ook meerkatte gesien.
In the North we then saw full-up jumping goats, brick
buck, bald buck, camel horses and also more cats.


Een keer was ons senuwees egter skoon op hol.
One time genuine our sinews were clean on hollow.

Ons het agtergekom dat 'n luiperd besig was om ons te bekruip.
We aftercame that a lazy-horse was becreeping us.

In 'n oomblik was ons slaggereed met ons dubbelloop haelgewere.
In an uncle-tin we were slaughter ready with our double walk
hail guns.


Toe die luiperd agter die bos roer, skiet ons almal gelyk.
When the lazy-horse mixed behind the bush, we all shot equal.

Na alles verby was, was ons hare baie deurmekaar. Ons het dit
toe netjies gemaak, in die bakkie geklim en huis toe gery.
After all was past, our hairs were very through each other.
We then made it into small nets, we climbed in the dish, and
rode home.


Langs die pad het ons 'n pap wiel gekry.
Along the road we got a porridge wheel.

So het ons lang, opwindende dag geëindig.
So did our long, wound-up day end!

--
---
a
---
Product Warnings:
On a helmet mounted mirror used by US cyclists - REMEMBER, OBJECTS IN THE
MIRROR ARE ACTUALLY BEHIND YOU.
Re: vertaling - translation [boodskap #120785 is 'n antwoord op boodskap #120561] Vr, 21 September 2018 19:07 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dit laat my dink aan 'n Afrikaans-Engelse plakkaat buite 'n winkel:

Faksmasjies is buite werking.
Fax machine is outside working.

- "We speak English very deliciously"
Vorige onderwerp: Jannie en Sannie bad saam
Volgende onderwerp: Oom Brood en die spook van Jakkalsputs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:08:28 MGT 2024