Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Onse Spele
Onse Spele [boodskap #120559] So, 01 Oktober 2000 00:00
Beyond  is tans af-lyn  Beyond
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Onse Spele
DIE minister van sport en ontspanning, Ngconde Balfour, het met nuwe
perspektiewe uit Sydney teruggekeer. Hy was diep onder die indruk
van die omvang van die Spele en die aanbieding deur die Australiers.
en so byna biy dat Kaapstad nie gekies is om die Spele in 2004 aan te
bied nie.
Hy se geen stad in SA of in enige ontwikkelende land is in staat om
die Olimpiese Spele in sy huidige vorm aan tebied nie.
Sy opiossing? Die aantal sportitems (tans 300) op die Spele moet
verminder word.
As die Internasionale Olimpiese Komitee dieselfde besluit neem, sal
Balfour dalk sy kans vir 2008 kry om te se watter sportsoorte afgeskaf
moet word. Duwweltjie het 'n paar idees vir horn:
^ Skaf alle sportsoorte at waarin SA en ander ontwikkelende lande nie
goedvaar nie.
o Om te voorkom dat te min items oorbly, kan 'n aantal sportsoorte
byge-voeg word waarin SA wel presteer, soos toi-toi en motorkapings, ^
DieOlimpiesevIam kan 'n brandende taxi opTafelbergwees.
o Dit kan net die geleentheid wees om 2 008 misdadigers los te laat.
o Die Olimpiese dorp kan sommer vooraf aan plakkers belowe word om
waglyste en burokratiese rompslomp te voorkom.
Vorige onderwerp: Afrikaase mop :) - Konferensie
Volgende onderwerp: Grappies vir 'n troue benodig asb.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:35:58 MGT 2024