Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » -= Humor in Afrikaans =-
-= Humor in Afrikaans =- [boodskap #120551] Do, 18 Mei 2000 00:00
zom...  is tans af-lyn  zom...
Boodskappe: 12
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Die graad 1 juffrou vra vir Jannie, na pouse: "En toe Jannie, wat het
jy pouse gedoen." Hy se: "Juffrou, ons het in die sand gespeel, en
paaie gebou, en brue, en met ons karretjies daarin gery. Dit was so
lekker". Juffrou se: "Ai, dit klink baie lekker, Jannie. Gaan nou
bord toe, en spel 'sand' op die bord". Wat Jannie toe doen. Sy vra
dieselfde vir Pieter, wat antwoord: "Juffrou, ek het saam met Jannie
gespeel. Dit was so lekker. Ons het selfs 'n dorp gebou". Juffrou
vra toe vir Pieter om 'speel' op die bord te skryf. Daarna vra sy
vir Filemon: "En wat het jy pouse gedoen?" Hy antwoord: "Ek wou ook
saam met Jannie en Pieter in die sand speel, maar hulle het my weg
gejaag. Ek was so hartseer, ek het heel pouse omgehuil!" Juffrou
antwoord: "Siestog, Filemon. Dis darem baie gemeen van hulle. Ek kry
jou baie jammer. Weet jy, mens noem dit rassediskriminasie. Gaan
nou bord toe, en skryf vir my 'rassediskriminasie' op die bord".

------------------------------------------------------------ ---------

Die blondine bel in paniek die brandweer: "Help! Help! My huis is
aan die brand!" Die brandweer: "Hoe kom ons by u uit?" Blondine:
"Met die groot rooi wa, natuurlik!!"

------------------------------------------------------------ ---------

Daar was eendag 'n ou tante wat baie arm was. Sy ontmoet toe een dag
'n towenaar en sy kon toe drie wense wens wat sou waar word. Die
eerste wens was dat sy 'n jong en beeldskone prinses sou word. Die
wens word toe waar. Die volgende wens was dat sy in groot paleis kon
woon met die mooiste meubels ens. en die wens het toe ook waar
geword. Die laaste wens was dat haar pragtige mannetjiekat in in
'n baie aantreklike prins moet verander en hulle moet dan trou. Die
wens het toe ook soos die ander waar geword. Die aand na die groot
troue se die nuwe prins aan sy prinses: "My skat, dis darem jammer
dat jy my laasweek veearts toe gevat het om my te laat regmaak ...."

---------------------------------------------------------
ZOMOLA's MOPPENTROMMEL (C) -=- ZOMOLA's MOPPENTROMMEL (C)
---------------------------------------------------------

ZOMOLA's MOPPENTROMMEL (C) mailing list.
Het leukste moppenmagazine van Nederland en Belgie.
Elke maandag een aantal leuke nederlandstalige moppen.

---------------------------------------------------------

* Aanmelden voor Zomola's Moppentrommel mailing list:

Mailto:zomola-s...@egroups.com

Subject of tekst is niet nodig.

Of bezoek: http://www.humorplein.nl
Het leukste geinplein van Nederland en Belgie!

---------------------------------------------------------
ZOMOLA's MOPPENTROMMEL (C) -=- ZOMOLA's MOPPENTROMMEL (C)
---------------------------------------------------------
--
|Fidonet: -= Zomola =- 2:280/1126.33
|Internet: zom...@madcat.xs4all.geenspam.nl
Vorige onderwerp: -= Humor in Afrikaans =-
Volgende onderwerp: Aandag : Zomola
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:34:06 MGT 2024