Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Humor in Afrikaans
Humor in Afrikaans [boodskap #120538] So, 07 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Leo Camerlynck  is tans af-lyn  Leo Camerlynck
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Humor in Afrikaans asseblief

Leo
Re: Humor in Afrikaans [boodskap #120539 is 'n antwoord op boodskap #120538] Ma, 08 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Neem dan die voortou, moenie net kla nie, DOEN IETS

Leo Camerlynck skryf in boodskap news:8f4dv6$g11$1@news0.skynet.be...
> Humor in Afrikaans asseblief
>
> Leo
>
Re: Humor in Afrikaans [boodskap #120540 is 'n antwoord op boodskap #120538] Ma, 08 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leo Camerlynck  is tans af-lyn  Leo Camerlynck
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Nederlands is my moedertaal, maar ek sal probeer om Vlaamse humor na
Afrikaans te vertaal.

Leo

1 schreef in berichtnieuws 3916508c$0$227@hades.is.co.za...
> Neem dan die voortou, moenie net kla nie, DOEN IETS
>
>
> Leo Camerlynck wrote in message
> news:8f4dv6$g11$1@news0.skynet.be...
>> Humor in Afrikaans asseblief
>>
>> Leo
>>
>
Re: Humor in Afrikaans [boodskap #120541 is 'n antwoord op boodskap #120538] Wo, 10 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Eugene Griessel skryf in boodskap news:39194d52.778891@news1.mweb.co.za...
> "G. Kamp" wrote:
>
>> Ik kende deze mop nog niet.
>> Dus Zomola, als je nog meer zulke hebt? Laat maar komen.
>> Eugene leest hier zeker al lang mee in deze newsgroup?
>> Dat zal het wel zijn.
>
> Ja nee, ek hoor grappe vir baie jare al. Die een van die vark met 'n
> houtbeen het my oupa my vertel toe ek nog 'n tjokkertjie was.

Aanhouer wen, Zomola, dalk vind jy strakkies nog 'n grappie wat Eugene
nog nie gehoor het nie.
Re: Humor in Afrikaans [boodskap #120542 is 'n antwoord op boodskap #120538] Wo, 10 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Eugene Griessel  is tans af-lyn  Eugene Griessel
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
zom...@madcat.xs4all.geenspam.nl (-= Zomola =-) wrote:

> Boer Jan klim van sy perd af en op pad na sy buurman se voordeur sien

Selfs in Afrikaans is sy grappe so gedateerd soos my oupa se model-T.
Eugene L Griessel eug...@dynagen.co.za

www.dynagen.co.za/eugene
SAAF Crashboat Page - www.dynagen.co.za/eugene/eug3.htm
Snake Page - www.web.netactive.co.za/~sean
Re: Humor in Afrikaans [boodskap #120543 is 'n antwoord op boodskap #120538] Wo, 10 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Eugene Griessel  is tans af-lyn  Eugene Griessel
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
"Samuel Murray" wrote:

>> Ja nee, ek hoor grappe vir baie jare al. Die een van die vark met 'n
>> houtbeen het my oupa my vertel toe ek nog 'n tjokkertjie was.
>
> Aanhouer wen, Zomola, dalk vind jy strakkies nog 'n grappie wat Eugene
> nog nie gehoor het nie.

Die moontlikheid bestaan wel! Maar met 'n terugblik op sy offerings
to dusver, twyfel ek.....

Eugene L Griessel eug...@dynagen.co.za

www.dynagen.co.za/eugene
SAAF Crashboat Page - www.dynagen.co.za/eugene/eug3.htm
Snake Page - www.web.netactive.co.za/~sean
Re: Humor in Afrikaans [boodskap #120544 is 'n antwoord op boodskap #120538] Wo, 10 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G. Kamp  is tans af-lyn  G. Kamp
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ik kende deze mop nog niet.
Dus Zomola, als je nog meer zulke hebt? Laat maar komen.
Eugene leest hier zeker al lang mee in deze newsgroup?
Dat zal het wel zijn.

Eugene Griessel wrote:
>
> zom...@madcat.xs4all.geenspam.nl (-= Zomola =-) wrote:
>
>> Boer Jan klim van sy perd af en op pad na sy buurman se voordeur sien
>
> Selfs in Afrikaans is sy grappe so gedateerd soos my oupa se model-T.
>
> Eugene L Griessel eug...@dynagen.co.za
Re: Humor in Afrikaans [boodskap #120546 is 'n antwoord op boodskap #120538] Wo, 10 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Eugene Griessel  is tans af-lyn  Eugene Griessel
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
"G. Kamp" wrote:

> Ik kende deze mop nog niet.
> Dus Zomola, als je nog meer zulke hebt? Laat maar komen.
> Eugene leest hier zeker al lang mee in deze newsgroup?
> Dat zal het wel zijn.

Ja nee, ek hoor grappe vir baie jare al. Die een van die vark met 'n
houtbeen het my oupa my vertel toe ek nog 'n tjokkertjie was.

Eugene L Griessel eug...@dynagen.co.za

www.dynagen.co.za/eugene
SAAF Crashboat Page - www.dynagen.co.za/eugene/eug3.htm
Snake Page - www.web.netactive.co.za/~sean
Re: Humor in Afrikaans [boodskap #120547 is 'n antwoord op boodskap #120538] Vr, 12 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Bob Harvey  is tans af-lyn  Bob Harvey
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Afrikaans translation for the following:

"The Good, The Bad and The Ugly"
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
Ek, my vrou en my skoonma !!!

Cheers,
Bob
Vorige onderwerp: Humor in Afrikaans
Volgende onderwerp: -= Humor in Afrikaans =-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:50:08 MGT 2024