Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Nog 'n blond grap :-(
Nog 'n blond grap :-( [boodskap #120533] Vr, 07 April 2000 00:00
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Die blonde verpleegster, kwas in een hand en skeermes in die ander; "Ek het gekom om jou gereed te
kry vir jou besnydenis"

Pasient: "Verpleegster, jy maak seker 'n fout. Ek is hier vir 'n oog operasie"

Verpleegster: "O nee, hier staan baie duidelik geskryf op jou kaart: Verwydering van die
horingvlies"
Vorige onderwerp: Die baas
Volgende onderwerp: roos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 00:30:53 MGT 2024