Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Neem aan
Neem aan [boodskap #120532] Wo, 01 Maart 2000 00:00
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Juffrou se vir haar Gr.1 klas: "Gaan vanmiddag huistoe en dink aan 'n sin
wat julle kan maak met die woorde 'neem aan'.

"Die volgende dag vra sy vir Susan om haar sin vir die klas voor te se.
"My Ma maak die ketel Vol en sit hom aan en ek neem aan sy gaan tee maak."
"Pragtig Susan.

Ja Jannie, se maar jou sinnetjie."
"My Pa neem die kar se sleutels en loop by die deur uit en ek neem aan hy
gaan ry."
"Pragtig Jannie."

Klein Maria Mathebula sit heel voor in die klas en probeer om haarself so
klein as moontlik te hou met die hoop dat juffrou haar nie sien nie.
"Kom nou Maria, dis nie so moeilik nie. Jy het mos gehoor hoe klink Jannie
en Sannie se sinne." Maria staan op en se:
"My Ma sit die koerant onder haar arm en stap bosse toe en ek neem aan sy
gaan kak, want sy kan nie lees nie."
Vorige onderwerp: blond...
Volgende onderwerp: Die baas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 19:19:30 MGT 2024