Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » 'n Paar Afrikaanses
'n Paar Afrikaanses [boodskap #120523] Do, 28 Oktober 1999 00:00
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wat noem jy 'n ginekoloog met 'n nat neus?...........Bysiende

Wat is erger as 'n houtbeen?..........'n Kartondoos

Hoekom hardloop Koos met die jumper kabels in die pad af? ........Hy het
gehoor hulle stoot sy vrou onder in die pad.

Wat is die definisie van liefde?...........'n Sweer wat in die hart begin en
onder oopgesteek word.
Vorige onderwerp: Nkosi Sikelele AMABOKKA GO BOKKE!!!!
Volgende onderwerp: In die Kerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:32:46 MGT 2024