Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Koos
Koos [boodskap #120510] So, 13 Junie 1999 00:00
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 52
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Koos goes for a job interview at the dept of forestry
The boss takes him to the nearest tree

Boss: Koos hoe hoog skat jy die boom?
Koos: Takes aim with his thumb, 20 meter meneer
Boss: Jy's reg Koos, en hoe dik is die boomstam?
Koos: Walks round the tree, 20 cm meneer
Boss: Jy is weer reg Koos

The boss wonders if he could catch old Koos with a trick question

Boss: Koos wat is die agterkant van die boom?
Koos: walks around the tree agian, hierdie kant meneer
Boss: Koos hoe het jy dit bepaal?
Koos: Meneer aan die kant lê k@k, en 'n mens k@k altyd agter 'n boom.
Vorige onderwerp: Sorry ppl, gonna piss u off with an afrikaans joke
Volgende onderwerp: Die Koei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Aug 20 09:54:47 UTC 2019