Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Re: Marsmannetjies
Re: Marsmannetjies [boodskap #120495] Vr, 07 Mei 1999 00:00
Samuel Murray (if sig  is tans af-lyn  Samuel Murray (if sig
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
lol@that

--
Samuel Murray (if signed by me)
le...@yebo.co.za

Yebonet ISP Helpdesk
in...@yebo.co.za

Jakes wrote in message ...
> Die Marsmannetjies besluit om kontak te maak met die aarde se wesens
> en land een nag laat by 'n verlate vulstasie. Twee klim uit hul GTI
> ruimteskip en loop na een van die petrolpompe.
> (Rofweg vertaal het die gesprek soos volg verloop):
> Mannetjie1: "Vat ons dadelik na julle se leiel!"
> Petrolpomp is doodstil.
> Mannetjie1: "Ek sê - vat ons na jul leiel of het julle nie 'n leiel
> nie?"
> Petrolpomp bly doodstil.
> Mannetjie2: "Laat ek plobeel. Ons is van Mals af en wil julle leiel
> spleek!"
> Petrolpomp sê niks.
> Mannetjie1: "Ek weet! Hulle kan nie hole nie want hulle staan met hulle
> se vole in hulle se ole!"
>
>
> Jakes
Vorige onderwerp: WaRpiG's Weekly Grappe
Volgende onderwerp: Varke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 16:01:57 MGT 2024