Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » wie is die sterkste
wie is die sterkste [boodskap #120480] Sa, 10 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
opp...  is tans af-lyn  opp...
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die juffrou het die kinders in die klas gevra wie is die sterkste persoon in
hulle huis.

Sannie se haar pa is die sterkste, Pietie sy sy broer wat in die Army was is
die sterkste, en so gaan hulle in die ry af tot by Jannie.

Ja Jannie, wie is die sterkste in julle huis.

"My ma juffrou, sy is baie sterk, nou die dag het 'n muis by die kombuisdeur
in-gehardloop en reg teen my ma se been op onder haar rok in juffrou, sy het net
haar bene so oormekaar gevou juffrou, en al wat van die muis oorgebly het was
net so 'n klein plassie water tussen haar voete."
Re: wie is die sterkste [boodskap #120481 is 'n antwoord op boodskap #120480] Di, 13 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
mirojo  is tans af-lyn  mirojo
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
opp...@iafrica.com wrote in message ...
>
> "My ma juffrou, sy is baie sterk, nou die dag het n muis by die kombuisdeur
> in-gehardloop en reg teen my ma se been op onder haar rok in juffrou, sy het net
> haar bene so oormekaar gevou juffrou , en al wat van die muis oorgebly het was
> net so n klein plassie water tussen haar voete."
>

My vrou gaan baie kwaad wees, ek dink nie dis baie mooi om so van haar te
praat nie !!!
(wonderlike grap oppooi)
Vorige onderwerp: Re: I always wanted to be a priest
Volgende onderwerp: Pas Getroudes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:16:33 MGT 2024