Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Re: vliegtuig
Re: vliegtuig [boodskap #120476] Wo, 09 September 1998 00:00
junkie  is tans af-lyn  junkie
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gehoor van die kaptein van sie vliegtuig wat nadat hy 'n aankondiging gemaak het vergeet het om die mikrofoon af te skakel. Hy strek so lekker agteroor en sê vir sy medevlieënier "Ek gaan nou 'n sigaret rook en dan gaan ek daardie nuwe lugwaardin vasdruk". Die nuwe lugwaardin hoor die afkondiging en hardloop in die gang af om vir die kaptein te gaan sê dat die mikrofoon nog aan is. Sy struikel oor 'n ou oom se kierie wat in die paadjie staan. Die ou omie sê "Stadig my kind, die kaptein het gesê hy gaan eers 'n sigaret rook"
Vorige onderwerp: Dominee, Ouderling en Diaken.
Volgende onderwerp: Blindes!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 12:20:46 MGT 2024