Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Re: Grapjes?
Re: Grapjes? [boodskap #120464] Do, 11 Junie 1998 00:00
Dick Trevor  is tans af-lyn  Dick Trevor
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
DG het geskryf:
> Kan iemand mij veel Afrikaanse grapjes bezorgen, ik vlieg vanavond vanuit

Ek sal nie veel vir jou kan doen oor jou aanvraag vir grappe op sulke kort
kennis, maar sal wel vir jou se dat die Vlaamse humorsin is baie dieselfde as
die in S.A. Jy sal nie ver verkeerd kan gaan met die ou bekendes soos die
Vlaamse en Holandse grenswagters.

> België naar Zuid-Afrika. Dan heb ik iets leuks te lezen.

Geniet die kuier hier in ons land. Een ding wat my altyd by geval het, en
wat vir my as 'n "Ingelsman" altyd heel prettig was, was die verskil in
betekenis tussen Vlaams en Afrikaans.

Hier is twee wat ek vinnig kan aan dink -

In S.A. praat ons van 'n "toebroodjie" in Vlaams is dit 'n "botter-ham"
In S.A. dra mens 'n "vest" onder jou hemp maar die Vlaaminke dra dit bo die
hemp.

Miskien sal hierdie 'n nuwe "thread" oop maak. ;-)

Vorige onderwerp: Stoepstorie oor die Bolliebak Republiek
Volgende onderwerp: Totsiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:13:27 MGT 2024