Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Terloops gehoor
Terloops gehoor [boodskap #120460] Do, 04 Junie 1998 00:00
Maryka Swartz  is tans af-lyn  Maryka Swartz
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
"Wanneer ek begin grappe vertel," spog die komediant, "kan jy die mense
oorkant die straat hoor lag."

"O, ja? En wie vertel oorkant die straat grappe?"
------------------------------
Re: Terloops gehoor [boodskap #120461 is 'n antwoord op boodskap #120460] Do, 04 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
General Failure & Kernel  is tans af-lyn  General Failure & Kernel
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
'n Prokureur is 'n ou wat 'n visvangstorie met sy hande in sy sakke kan
vertel.

--
GF&KE
"Filling this NG with the crap of the universe. But it's the better kind of
crap"

Maryka Swartz wrote in message ...
>
Vorige onderwerp: Woordeboek
Volgende onderwerp: Afrikaanse Jokes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:13:10 MGT 2024