Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Aap en Hasie
Aap en Hasie [boodskap #120458] Wo, 03 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
General Failure & Kernel  is tans af-lyn  General Failure & Kernel
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Apie kom by hasie en slaat hom oor die kop
"Hoekom dra jy nie 'n hoed nie? Hoekom dra jy nie 'n hoed nie?"

Leeu sien die storie en stap maar verby...

Later sien leeu vir apie en sê:
"Jy kan nie net vir hasie slaan omdat hy nie 'n hoed dra nie, jy moet 'n
rede hê. Volgende keer vra jy hom vir 'n sigaret, as hy jou filter gee slaan
hom en sê jy het camel gesoek, en as hy camel gee slaan hom en sê jy soek
filter"

Apie kry later die dag weer vir hasie
"Het jy 'n sigaret vir my?"

"Sure, Camel of Filter"



"Hoekom dra jy nie 'n hoed nie? Hoekom dra jy nie 'n hoed nie?"

--
GF&KE
"Filling this NG with the crap of the universe. But it's the better kind of
crap"
Re: Aap en Hasie [boodskap #120459 is 'n antwoord op boodskap #120458] Wo, 03 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
harms...  is tans af-lyn  harms...
Boodskappe: 8
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , "General Failure & Kernel Error" wrote:
> Apie kom by hasie en slaat hom oor die kop
> "Hoekom dra jy nie 'n hoed nie? Hoekom dra jy nie 'n hoed nie?"
>
> Leeu sien die storie en stap maar verby...
>
> Later sien leeu vir apie en sê:
> "Jy kan nie net vir hasie slaan omdat hy nie 'n hoed dra nie, jy moet 'n
> rede hê. Volgende keer vra jy hom vir 'n sigaret, as hy jou filter gee slaan
> hom en sê jy het camel gesoek, en as hy camel gee slaan hom en sê jy soek
> filter"
>
> Apie kry later die dag weer vir hasie
> "Het jy 'n sigaret vir my?"
>
> "Sure, Camel of Filter"
>
>
>
> "Hoekom dra jy nie 'n hoed nie? Hoekom dra jy nie 'n hoed nie?"
>
> --
> GF&KE
> "Filling this NG with the crap of the universe. But it's the better kind of
> crap"

Ek haal my hoed af vir jou, AV&KF !

(AV&KF = "Algemene Versaking & Korrel Fout")

--
remove NOSPAM to reach me
Re: Aap en Hasie [boodskap #120468 is 'n antwoord op boodskap #120458] Do, 09 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jan.C....  is tans af-lyn  Jan.C....
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Moeilijke taal dat zuid afrikaans. Ik houd het maar bij nederlands.
groeten Jan==\º

General Failure & Kernel Error wrote:
>
> Apie kom by hasie en slaat hom oor die kop
> "Hoekom dra jy nie 'n hoed nie? Hoekom dra jy nie 'n hoed nie?"
>
> Leeu sien die storie en stap maar verby...
>
> Later sien leeu vir apie en sê:
> "Jy kan nie net vir hasie slaan omdat hy nie 'n hoed dra nie, jy moet 'n
> rede hê. Volgende keer vra jy hom vir 'n sigaret, as hy jou filter gee slaan
> hom en sê jy het camel gesoek, en as hy camel gee slaan hom en sê jy soek
> filter"
>
> Apie kry later die dag weer vir hasie
> "Het jy 'n sigaret vir my?"
>
> "Sure, Camel of Filter"
>
>
>
> "Hoekom dra jy nie 'n hoed nie? Hoekom dra jy nie 'n hoed nie?"
>
> --
> GF&KE
> "Filling this NG with the crap of the universe. But it's the better kind of
> crap"
Vorige onderwerp: Kwinkslae
Volgende onderwerp: Dominee, Ouderling en Diaken.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:58:20 MGT 2024