Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Woordeboek
Woordeboek [boodskap #120456] Do, 28 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Dennison  is tans af-lyn  Dennison
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Verlore tussen die vertalings

Een oomblik was hy hier, en toe was hy weg.
One uncle tin he was here and then he was road.

But they arrived home safe and sound.
Maar hulle het ysterkas en klank by die huis gekom.

en misverstand

Wil jy probeer toegang kry?
Are you looking for the beer-loving footmen?

Vrede
Clivius

PS
V: Wat is die veskil tussen 'n woordeboek en 'n
Afrikaner/Engelsman....... (skrap wat nie van toepassing is nie)?
A: Die woordeboek is net so dik (wys met duim en voorvinger).
Re: Woordeboek [boodskap #120457 is 'n antwoord op boodskap #120456] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Louwrence & Ronel  is tans af-lyn  Louwrence & Ronel
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Drink and be thankful
Drink daar is nog 'n tenk vol!

Dennison wrote in message ...
> Verlore tussen die vertalings
>
> Een oomblik was hy hier, en toe was hy weg.
> One uncle tin he was here and then he was road.
>
> But they arrived home safe and sound.
> Maar hulle het ysterkas en klank by die huis gekom.
>
> en misverstand
>
> Wil jy probeer toegang kry?
> Are you looking for the beer-loving footmen?
>
> Vrede
> Clivius
>
> PS
> V: Wat is die veskil tussen 'n woordeboek en 'n
> Afrikaner/Engelsman....... (skrap wat nie van toepassing is nie)?
> A: Die woordeboek is net so dik (wys met duim en voorvinger).
Vorige onderwerp: Lees dié:
Volgende onderwerp: Terloops gehoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 16 00:24:55 UTC 2019