Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Re: T.Kelly Pushers
Re: T.Kelly Pushers [boodskap #120450] Wo, 27 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
TKelly4483 wrote:
>
> Wow that is so funny GF&KE, This newsgroup would miss your razor wit if you
> decided to go back under that stone. And to your last reply to me all I have to
> say to you and in the future is this.......
>
> I love you VERY MUCH!
>
> TKelly

Ek wed al julle ouens hierdie tiekie duiwel is 'n regte klein
snotkop. Hy dink hy is baie braaf as hy met sy gat in Engeland sit
en ons hier in ZA op ons eie ng flame. Ek sê sy hele militêre moer!

And if you didn't understand that here goes:
I bet all you guys that this dime devil is a real little nasal
excretion head. He think he is very brave sitting with his arse
in England and flaming us on our own ng. I say his whole military
nut!
(klink nie sooo lekker in soutie taal nie, né?)

Jakes
Obj vir die Boere
Flaffie sit langs die pad toe 'n hele klomp groter honde daar verby
gehardloop kom.
"En waar gaan julle so haastig heen?" wou Flaffie weet.
"Ons gaan VRY! Kom saam!" antwoord oom Wagter hom.
"En waaaar nogal?" vra Flaffie ewe kordaat.
"Die dominee se teefhond is op hitte. Weet jy dit dan nie?" wou
oom Wagter so in die hardloop weet.
En daar storm Flaffie op sy kort beentjies agterna.
By die pastorie skrik Fiefie haar eierstokke los toe die klomp
honde op haar afstorm. Sy vlieg op en maak gatskoon om die huis.
En so storm die klomp al om die huis - Fiefie voor, dan oom Wagter
en die ander groter honde en heel agter is Flaffie. Hy gee ook sommer
so 'n lekker blaffie van genot.

Teen die derde rondte toe "lap" Fiefie hom, en die ander honde. So ook
by die vyfde, en die agste. Met die tiende rondte toe is Flaffie so
moeg dat sy beentjies hom nie meer wou dra nie. Toe oom Wagter hom
weer van agteraf inhaal sê Flaffie hygend van kort asem:

Hyg, hyg. "Oom Wagter!" hyg hyg. "Ek gaan nou maar huistoe." Hyg, hyg.
"Ek is nou moeg gevry!"
Re: T.Kelly Pushers [boodskap #120454 is 'n antwoord op boodskap #120450] Do, 28 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Andre'  is tans af-lyn  Andre'
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
TKelly4483 wrote in message
...

> Could you translate all that please Jakes I can't understand the lingo. Is it
> Chimp??
> You really are an annoying little rectal Knob jokey aren't you. Kindly leave me
> in peace and go back to beating your wife or having sex with dogs or whatever
> it is you get up to in that Broad minded country you live in.
>
> TKelly

Jou ouma se woerwoer poesneus ! (Some things you just can't translate...)

Hiers 'n goeie Afrikaanse een :

Die tannie kom by die dokter aan een dag en vra of hy nie vir haar
iets kan gee om haar seks lus aan te wakker nie want die oom
raak gatvol van kierie kap .

"Nee ons kan so maak mevrou maar die goed is half sterk so drink
net een n' week " se' die dokter en gee vir haar so n' klien
botteltjie geel pille .

Twee weke later hoor die dokter die ou tannie is skierlik oorlede
en hy jaag na die hospitaal om te hoor wat dan gebeur het .

"Hart aanval , moerse een ! " se' die patoloog wat die nadoodse
ondersoek doen . " Haar man se' sy het n' hele bottel pille
gedrink en toe net daar dood neergeslaan "

"Jy weet nie dalk wat se soort pille dit was nie ? " vra die dokter ,
nou heel bekommerd .

"Nie n' idee nie Dok maar dit moes sterk goed gewees het . Sy
is gister aand al oorlede maar ons moes netnou haar poes
met n' plank dood geslaan het ! "

Groetnis ,

Andre'
Vorige onderwerp: Afrikaanse grappies (lank)
Volgende onderwerp: Lees dié:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:19:29 MGT 2024