Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Afrikaanse Jokes
Afrikaanse Jokes [boodskap #120443] So, 24 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Johan Slabbert  is tans af-lyn  Johan Slabbert
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Griet maar is die hele wêreld dan Engels?

Ek is op soek na goeie, stoute, skoon, enige Afrikaanse jokes. Is daar nie
dalk al 'n newsgroup
za.homour-afrikaans nie?

Altyd tyd vir 'n grappie:

Johan Slabbert
ing...@eng.up.ac.za
Re: Afrikaanse Jokes [boodskap #120444 is 'n antwoord op boodskap #120443] Ma, 25 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dennison  is tans af-lyn  Dennison
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Griet maar is die hele wêreld dan Engels?
>
> Ek is op soek na goeie, stoute, skoon, enige Afrikaanse jokes. Is daar nie
> dalk al 'n newsgroup
> za.homour-afrikaans nie?
>
> Altyd tyd vir 'n grappie:

Ongelukkig is my Afrikaans nie goed genoeg om 'n ware Afrikaanse grap te
vertel, maar miskien sal 'n Afrikaner hierdie een geniet.

Q: Why does the sun never set on the British Empire?
A: Because God couldn't trust the buggers in the dark!

Vrede,
Clivius
(wat IS die Afrikaans woord vir "buggers")
Re: Afrikaanse Jokes [boodskap #120445 is 'n antwoord op boodskap #120443] Ma, 25 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Eugene Griessel  is tans af-lyn  Eugene Griessel
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dennison wrote:
> (wat IS die Afrikaans woord vir "buggers")

"boggers"

Eugene L Griessel eug...@dynagen.co.za

www.dynagen.co.za/eugene
SAAF Crashboat Page - www.dynagen.co.za/eugene/eug3.htm

Thought for the day .......

War is like love - it always finds a way.
Re: Afrikaanse Jokes [boodskap #120446 is 'n antwoord op boodskap #120443] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
> (wat IS die Afrikaans woord vir "buggers")
Bokkers of Boggers
Re: Afrikaanse Jokes [boodskap #120447 is 'n antwoord op boodskap #120443] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Eugene Griessel  is tans af-lyn  Eugene Griessel
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Newsgroups: za.humour
"TestMan" wrote:

> Afrikaans vir "buggers" is "donners"

> kyk net . . . dit word al meer op TV gebruik !!

Miskien. Miskien word dit gebruik as die meer betaamlike woord. Maar ek
onthou goed "Kooperasie stories" - en Alex Heyns het al daar gereeld die woord
"boggers" (of "bokkers") gebruik.
Eugene L Griessel eug...@dynagen.co.za

www.dynagen.co.za/eugene
SAAF Crashboat Page - www.dynagen.co.za/eugene/eug3.htm

Thought for the day .......

'Look, Tonto, Indians! We might be in for trouble.'
'What you mean, 'we', white man?'
Re: Afrikaanse Jokes [boodskap #120448 is 'n antwoord op boodskap #120443] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TestMan  is tans af-lyn  TestMan
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Afrikaans vir "buggers" is "donners"

kyk net . . . dit word al meer op TV gebruik !!

md
Eugene Griessel wrote in message ...
> Dennison wrote:
>
>> (wat IS die Afrikaans woord vir "buggers")
>
> "boggers"
>
> Eugene L Griessel eug...@dynagen.co.za
>
> www.dynagen.co.za/eugene
> SAAF Crashboat Page - www.dynagen.co.za/eugene/eug3.htm
>
> Thought for the day .......
>
> War is like love - it always finds a way.
>
Re: Afrikaanse Jokes [boodskap #120449 is 'n antwoord op boodskap #120443] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lro...  is tans af-lyn  lro...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
> (wat IS die Afrikaans woord vir "buggers")

bôggers
Re: Afrikaanse Jokes [boodskap #120451 is 'n antwoord op boodskap #120443] Wo, 27 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
General Failure & Kernel  is tans af-lyn  General Failure & Kernel
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Wat van al die Mike en Kallie jokes, die Jimmy Abbott jokes en die liewe
Lulu jokes?

-----
Mike koop 'n blik Quick Slim by die apteek en vra die apteker soos hy uitgaan -

"Werk die goed?"

"Ja jy behoort 'n verskil in twee weke te sien"

Twee weke later kom Mike terug en sê

"Die goed werk nie"

"Maar jy lyk wonderlik. Dit lyk of jy 10 kg verloor het"

"Ja maar ek is nog net so stupid"
----

Mike kry werk in Kanada as 'n houtkapper (lumberjack). Sy kwota is 50 bome 'n dag. Elke
dag swoeg Mike tot laat in die aand om sy kwota te kry. Verbaas hieroor vra
een van sy base of hulle na sy ketting saag kan kyk. Hulle start die ding en
Mike se oë rek vreeslik groot: "Wat se lawaai maak die ding dan nou?"

----

Mike kry werk om strepe op 'n teerpad te verf. Die eerste dag verf hy 2km,
die dag daarna 1km, die dag daarna 500m en dit raak net al hoe slegter. Een
van sy base roep hom in om uit te vind wat gaan aan. Mike: "Daai verfblik
raak al ver!"

----

Liewe Lulu word voorgekeer in haar huis deur 'n man met broodmes, maar Liewe
Lulu is nie bang nie, want sy weet daar is nie brood in die huis nie.

ens. ens.
--
GF&KE
"Filling this NG with the crap of the universe. But it's the better kind of
crap"

Johan Slabbert wrote in message
...
> Griet maar is die hele wêreld dan Engels?
>
> Ek is op soek na goeie, stoute, skoon, enige Afrikaanse jokes. Is
Re: Afrikaanse Jokes [boodskap #120462 is 'n antwoord op boodskap #120443] Vr, 05 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
jopie  is tans af-lyn  jopie
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
As julle klaar is met mekaar, kan ons weer grappe kry aub?

Julle ken natuurlik die een van die tweetjies wie se kar gaan staan het
sonder petrol. Hulle klim toe uit om te stoot, maar toe hulle terugkom
was die kar gesteel...
Vorige onderwerp: Terloops gehoor
Volgende onderwerp: Stoepstorie oor die Bolliebak Republiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:18:43 MGT 2024