Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Hasie
Hasie [boodskap #120438] Do, 19 Maart 1998 00:00
General Failure & Kernel  is tans af-lyn  General Failure & Kernel
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
'n Hasie kom die dag by die apteek in en vra

"Verskoon my meneer, het julle wortels"

"Nee, dit is 'n apteek hierdie ons verkoop nie groente nie"

Die volgende dag is dit dieselfde storie

"Verskoon my meneer, het julle wortels"

"Ek het jou gister gesê ons verkoop nie wortels nie. As jy weer kom vra gaan
ek jou dik slaan"

Sowaar die volgende dag...

"Verskoon my meneer, het julle wortels"

Die apteker haak af en slaan die haas dat die tande waai

volgende dag

"Verskoon my meneer, het julle wortelsappies"

GF&KE
Vorige onderwerp: Adam en Eva
Volgende onderwerp: Die paradys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:14:50 MGT 2024