Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » afrikaans humour please!
afrikaans humour please! [boodskap #120431] Di, 06 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Trevor Ives  is tans af-lyn  Trevor Ives
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Sorry to descriminate, but if any of you have any afrikaans jokes, please
post them.

Asseblief tog, ek smeek julle!

T
Re: afrikaans humour please! [boodskap #120432 is 'n antwoord op boodskap #120431] Do, 08 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
David Pansegrouw  is tans af-lyn  David Pansegrouw
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
"Sannie, hoe was die wittebrood?"
"Nie sleg nie, maar Jannie is heel behep met seks."
"Hoe so?"
"Elke keer as ek buk, is dit sulke tyd. Nou die dag sommer voor die
vrieskas!" "Maar hoekom kla jy?" "Die vrieskas was in Checkers!"

Vorige onderwerp: Mike & Van
Volgende onderwerp: Dra 'n hoed in Afrika.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:10:26 MGT 2024