Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » WAAROM HET 'N BRANDWEERWA 'N ROOI LEER?
WAAROM HET 'N BRANDWEERWA 'N ROOI LEER? [boodskap #120429] Ma, 08 Desember 1997 00:00
Christian Beijleveld  is tans af-lyn  Christian Beijleveld
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Waarom het 'n Brandweerwa 'n Rooi Leer?

'n Brandweerwa het 6 wiele en 6 bemanningslede
6 + 6 = 12
Daar is 12 duim in 'n liniaal
Die engelse woord vir liniaal is "ruler"
Die "ruler" van Engeland is Queen Elizabeth
Daar is 'n skip met die naam "Queen Elizabeth"
Die "Queen Elizabeth" vaar op die see
In die see is daar visse
Visse het vinne
Die Finne het egter teen die Russe baklei
Die Russiese leer staan bekend as die Rooi Leer
Daarom het 'n brandweerwa 'n rooi leer
Vorige onderwerp: Nog Afrikaanse grapies
Volgende onderwerp: Mike & Van
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 02:27:59 MGT 2024