Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Blond
Blond [boodskap #120384] So, 04 Februarie 1996 00:00
Swanevelder, P  is tans af-lyn  Swanevelder, P
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Blondie dans met die Brigadier tydens die militêre bal. Soos die gesprek
vorder vind sy uit dat hy getroud en drie kinders het. Sy sien dat dit by
sy rang pas. Later dans sy met die Kolonel. Sy vind uit dat hy getroud en
twee kinders het.

Vir die Kaptein sê sy: "Jou stoute kabouter!"

------------------------------------------------------------ ---
mailto:fs...@pukfsk.puk.ac.za http://www.puk.ac.za/fskdocs/
------------------------------------------------------------ ---
Vorige onderwerp: Grappe in Afrikaans
Volgende onderwerp: Grappe uit Kanada
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 23:33:48 MGT 2024