Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Die paradys
Die paradys [boodskap #120379] Do, 09 April 1998 00:00
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Twee vrouens kom by die poorte aan en word deur Petrus ontmoet.
Aan die eerste vrou vra hy: "En wat het jy met jou koekie in jou
lewe gedoen?"
"Wel, ek het so 10% dit gebruik om te piepie en die ander 90% vir
seks" antwoord sy.
"Stap maar deur" sê Petrus met 'n skelm glimlag.
"En jy?" vra hy vir die ander een, "Hoe het jy jou koekie gebruik?
"O ek het my koekie so 95% gebruik om te piepie en 5% vir seks"
sê sy met die onskuldigste gesiggie.
"Jy sal maar moet wag vir 'n opening of 'n kansellasie" sê Petrus
en beduie haar na die wagkamer.
"Wat?" vra sy. "Daar het jy nou net daardie slegte vrou laat
ingaan en ek wat 'n kuise lewe gelei het moet wag!"
"Kyk!" sê Petrus. "Hierdie is die PARADYS en nie 'n verdomde
pisplek nie!"

Jakes
Vorige onderwerp: Hasie
Volgende onderwerp: F in Sex
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 10:15:03 MGT 2024