Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » OPSOMMING
OPSOMMING [boodskap #120369] Do, 14 November 1996 00:00
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ons tuisblad het op 26 September 1996 begin. Ons het in die klompie
weke 'n aantal oulike en kostelike kinder sê-goed daar kwyt geraak. As
jy graag 'n opsomming van alles wil sien, e-pos net vir my 'n kort
briefie na dm...@pixie.co.za en ek stuur dit sommer gou vir jou.

Jy kan natuurlik ook vir ons tuisblad gaan kuier by:

http://www.pix.za/nakkie-die-nar

Op ons blad is elke week R25 te wen vir 'n kinder sê-ding en daar is
elke maand R100 (geskenk deur Sanlam) vir die beste van die maand.

Groetnis

Danie Martins
Vorige onderwerp: JUFFROU, HY HET 'n WIND GELOS
Volgende onderwerp: OPSOMMING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:33:20 MGT 2024